• Real Estate and Land
  • Rustenburg
  • 210 views
Reference: 122

Location: Rustenburg

Price: R5,500,000

Plaas Doringdrift te koop 463 hektaar. Gelee tussen Swartruggens en Groot marico. 2 boorgate en 3 damme. Een deel van die plaas het permanent water wat deur n stroom gevoer word. 3 krale op plaas. Ou huis wat reg gemaak kan word maar daar is nie krag nie. Groot garage ook naby huis. Plaas kan tussen 100 en 130 beeste reg deur die jaar dra. Was meestal vir beesboerdery gebruik.

R5.5 mil

 

Kan as lopende saak gekoop word vir R7.5 mil

Additional Details

Hectares
463
Property Type
Farm
Amenities:
Water Sources (e.g., wells, ponds, rivers)
Utilities:
Water Supply